Pagina 1 van 1

Hallo Mense!

Geplaatst: vr dec 04, 2009 12:05 pm
door sardonicus
Hi julle!
Ek is sardonicus van Krugersdorp, Wes-Rand Gauteng, Suid Afrika. Ek is 'n ex-moslem, getroud met een dogter. Ek was opsoek om 'n Afrikaans forum en ek dink dat sal een dag 'n goeie idee wees, toe ek hier op NL FF beland en was baie beindruk met die inhoud en artikels hier op julle site. Dit is alles baie interrsant. Dit is nou al drie jaar dat ek Islam verlaat om agnosties te wees. Dit is 'n lank storie, miskien vir 'n ander tyd.

Maar nou wil ek net saam met julle 'n ietsie oor my deel.

Ek hoop julle my goed begrip want ek skryf in ons Afrikaanse taal en die spelling en grammatika 'n bietjie verskillend, maar ek sal dit so basies en eenvoudig hou so dat ons mekaar goed verstaan.

Tot siens!
S

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: vr dec 04, 2009 12:11 pm
door Manon
welkom Sardonicus!

Heel leuk je hier bij ons te hebben. en ja, zeker als ik je teksten luidop lees versta ik ze "baje" goed... of zoiets. :rongue:

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: vr dec 04, 2009 12:14 pm
door Monique
Hallo sardonicus,

welkom op FFI en ik hoop dat je het naar je zin zult hebben en houden.
Het is even wennen maar het Afrikaans is best te begrijpen....zoals Circe al zei: hardop lezen helpt best wel (zorg wel dat je alleen bent anders heb je kans dat het busje gebeld wordt).

Zijn er nog meer Afrikaanse ex-moslims die ons willen verblijden met een bezoekje?

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: vr dec 04, 2009 12:35 pm
door Ariel
Nogmaals welkom sardonicus. Fijn om je te zien . :D

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: vr dec 04, 2009 3:30 pm
door Dutch
Welkom hier Sardonicus!!!
Met dat Zuid Afrikaans valt het best wel mee hoor, hopelijk werkt het ook goed in omgekeerde richting en versta jij ons ook prima!!!
Hoe zit het daar bij jullie met de mogelijkheid om uit de kast te komen als ex-moslim?
Hier is dat niet zo eenvoudig....
Tot weldra !

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: vr dec 04, 2009 8:38 pm
door Eliabe
Welkom.

'N goeie tyd hier en wat jy skryf is goed te verstaan. Daar is baie geskryf op die forum. Lees die almal 'n rustig deur. As jy wil, moet jy maar eers jou storie doen hoe jy van Moslem na ex-Moslem is gekom. Maklik he dat google vertalingdienste worthy:

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: za dec 05, 2009 12:12 am
door carabo
Hallo sardonicus,

Hoe heb je ons weten te vinden?
Ben ik benieuwd naar, google search?

Welkom & Groet

carabo

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: za dec 05, 2009 1:09 am
door SDX
Dag sardonicus, Ek is baie jaloers op jou, by jou is dit nou somer.

Hier by ons is die winter en baie koud.

Welkom :)

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: ma dec 07, 2009 12:30 pm
door sunshine
Welkom!!! Leuk zo leer ik een beetje afrikaans. :rock:

Je zal hier genoeg informatie vinden.

Re: Hallo Mense!

Geplaatst: wo dec 09, 2009 10:19 am
door sardonicus
Dankie almal vir die wonderlike welkom!
As 'n mens in 'n Islamiese gebied hier in SUid Afrika woon is dit nie so eenvoudig om Islam te verlaat nie. Die gemeenskap waar ek bly is oor 90% moslem. Meeste van moslems in Suid Afrika is indiese afstammelinge, maar daar is ook veel van Egiptiese, Somali, Morokaan en Pakistani moslems, die ander 10% is deur Hindoes en Christens gevul, die rede hiervoor is dat in die verlede was alle rasse in hul eie gebied gewoon en dit was teen die wet om in verbode gebiede te bly. Meeste van die indiers in ons gebied was moslem. Dis nou omtrent 15 jaar toe apartheid geval het, en ons is vry om by enige plek te woon, maar daar is nog baie mense wat in hul oorspronklike gebiede wil bly. Nadat apartheid geval het, het baie uitlanders uit Wes-Afrika, Egipte en Somalia hier in Suid Afrika opgedaag en hulle was toevlugsoord toegeken en saam met hulle Indiese Moslem broderskap in ons stede en dorpe as ook die townships woon, waar hulle vinnig madressas en moskees opstel. Op die skerm is dit alles onskuldig, lyk maar so, maar ek is seker julle weet wat in madressa leer en hoe die imams almal op 'n guilt trip sit omdat hulle nie iets doen om die duisende moslems rond om die wereld hulp nie. Julle ken alreeds hoe moslem kinders so geinstrukteer in haat en hoe moslems teen die wes en spesifieke teen die VSAis . Dit sal nie goed vir my wees as ek totaal uit die kas kom, my familie sal my verwerp en sommige vriende ook, die gemeenskap sal my teiken en ek moet oor my apostasie stil bly. Ek vertrou niemand nie, ek hoor al lang wat gebeur van moderaat muslims en ander kritiekusse wat teen Islam spreek. Ek is baie versigtig and pas mooi op en daar is baie min familie lidde en vriende wat my geheim hou. Sal ek ooit totaal uit die kas uitkom weet ek nie, miskien een dag wanneer Islam dood gesit word.
Ek hoop om julle meer oor islam in Suid Afrika verlig.

Moenie jaloers wees nie, kom kuier hier by ons! Dis die beste tyd nou om hier to besoek,lyk vir my dis baie koud in Europa nou, het julle sneeuvalle?
Ek is mal oor sneeu, net twee maal in my lewe sneeu in Johannesburg gesien en dit het alles verdwyn voor middag. Ons winters is koud maar die dae is draaglik terwyl die aande koud is. Ek hoop Fifa het besluit om die wedstryde vroer in die aand speel want die nagte word dit baie koud gedurend die wereld beker toernooi.

Pas julle mooi op en groete aan almal!
Tot siens!